Ebooks
Jeunesse - Pour les 6 - 12 ans
Minki se modeparade
27
pages
Afrikaans
Ebooks
2026
Minki se modeparade: ’n Kompetisie om klere uit weggooi-goed te maak? Dit klink na groot pret! Minki en haar twee beste maats, Natalie en Lara, gaan beslis inskryf. Die droomrok wat hulle ontwerp, gaan fantasties lyk! Maar ongelukkig besluit Danika ook om deel te neem, en sy gaan seker maak sy wen … al moet sy vuil speel om dit reg te kry.
01 mars 2026
9781779991867
Afrikaans
1 Mo