-
152
pages
-
English
-
Ebooks
-
2018
Description
Die kuns van die lewe is nie so ingewikkeld nie. Die lewe moet net sinvol geleef word. Maar hoe? Met hierdie vraag word daar geworstel. Het ek 'n siel? Wat "besiel" my? Leef ek besield en sit daar "siel" in dit wat ek vandag doen?Die boek wil mense se oe oopmaak vir dit wat elke dag binne verhoudinge in elk geval "gebeur", en jou help om die netwerk van liefdesintimiteit en 'n besielde lewe te ontdek.
-
Publié par
-
Date de parution
06 août 2018
-
EAN13
9781928357674
-
Langue
English