"Soos sy voorganger Splinters en dorings uit die Rosestad se verlede (SUN MeDIA, 2015), neem hierdie historiese bundel die leser op 'n reis deur die spikkels en spatsels van pyn en vreugde uit Bloemfontein se verlede. Bloemfontein se eerste inwoners het hul reeds in 1846 hier gevestig, maar die stad het eers in 1945 stadstatus gekry. Die stad – wat aanvanklik grootliks 'n Engelse eiland in die hart van 'n Afrikanerrepubliek was – was só Engels dat selfs 'n besoeker uit Londen destyds verklaar het dat hy hom nêrens anders in Suid-Afrika so gekoester voel as juis in Bloemfontein se Engelse atmosfeer nie. Vanuit hierdie kleurryke verlede het Hannes Haasbroek 'n keur van verhale saamgestel wat die leser sal boei en tot nuwe insigte oor hierdie stad in sentraal Suid-Afrika sal bring. Die verhale in Spikkels en spatsels uit Bloemfontein se verlede, met talle foto's waarvan sommige nog nooit voorheen gepubliseer is nie, word hoofsaaklik kronologies aangebied om 'n aangename en leersame leeservaring te skep.
Informations légales : prix de location à la page 0,1000€. Cette information est donnée uniquement à titre indicatif conformément à la législation en vigueur.
Extrait
spiKkels en SpatselS uit BLOEMFONTEIN se verlede H a n n e s H a a sb r o e k
spiKkels en SpatselS uit BLOEMFONTEIN se verlede
Han n es Haasbroek
Die pûblikasie van hierdie boek is moonlik gemaak deûr ’n rûim sûbsidie van die L W Hiemsra rûs – opgerig deûr Riekie Hiemsra er herinnering aan Lûdwig Wybren (Loûis) Hiemsra
Die skrywers en die uitgewer het alles moontlik gedoen om kopieregtoestemming te verkry vir die gebruik van derdepartyinhoud en om sodanige gebruik te erken. Rig alle navrae aan die uitgewer.
Geen gedeelte van hierdie boek mag sonder die skriftelike verlof van die uitgewer gereproduseer of in enige vorm deur enige elektroniese, fotografiese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopiëring, plaat-, band- of laserskyfopname, mikroverfilming, via die Internet of e-pos of enige ander stelsel van inligtingsbewaring of -ontsluiting.
Menings in hierdie publikasie weerspieël nie noodwendig dié van die uitgewer nie.
ISBN 978-1-928424-00-0 (gedrukte weergawe) ISBN 978-1-928424-01-7 (e-boek) DOI https://doi.org/10.18820/9781928424017
Geset in Linux Biolinum 11/14 pt Bandontwerp, bladuitleg en produksie deur Sun Media Bloemfontein
Akademiese en algemene werke word onder hierdie druknaam in druk en elektroniese formaat uitgegee.
Hierdie publikasie kan bestel word by: media@sunbonani.co.za Die e-boek is beskikbaar by: https://doi.org/10.18820/9781928424017
Inhoud Voorwoord | 1 Akorings by oo’s | 4 1 Die oorsprong van Bloemonein | 5 2 Cox-moordsaak van 1856 | 12 3 Koos Vener kry nie sy si in die saaspresiden se soel nie | 18 4 Bainsvlei-jagog van 1860: Groose slaging nog in Sûid-Arika | 23 5 Onze Rûs, Brandkop en Hillandale: Plase me besondere hisoriese voespore | 28 6 Worels van die skoû | 34 7 ’n Wolf in Bloemonein | 40 8 Majoor Albrech en die Vrysaase Saasarillerie | 44 9 Die Arikaner-sirs van Bloemonein | 50 10 Die onsaan van Ramblers in 1896 | 53 11 Die brandweer en sy geskiedenis in Bloemonein | 57 12 Die onsinnige rasse-sryd om die sypaadjie | 65 13 Die bioskoop skop nes | 68 14 homas Mapikela: Srydros vir swar belange | 74 15 Die moor maak sy verskyning en so ook die eerse ongelûk | 79 16 Saige Grand-eaer kry saanplek in 1906 | 85 17 Die inselling van indabas in 1913 bevorder swar belange | 90
18 19 20 21 22 23
24 25 26 27 28 29 30
31 32 33 34 35 36 37 38
Onlûse rûk Bloemonein na Lûsiania in 1915 sink | 95 Pronkerige hoelgeboûe ûi die verre verlede | 100 Groo Griep van 1918 maai onder inwoners | 106 Bloem-annies sriem swar gemeenskap | 110 ’n Sad sonder waer is soos ’n hûis sonder ’n moeder | 114 Die Presiden Seyn-gedenkonds en die Hûisbesûûrsenrûm by Meisieskool Oranje | 118 Unieke S Parick-kerk in Waaihoek | 124 Die hele sadsraad bedank wéér in 1925 | 128 ’n Nûwe markgeboû op Baûmannplein | 132 Swar loonopsande van die middel 1920’s | 140 Gemengde baaiery wéér wispûn in 1927 | 146 Gewigige beslûi: Moe koeie saan o gaan | 150 Wêreldbekende lûgvaarpionier Van Lear Black land in Bloemonein in 1929 | 155 ’n Kabelspoor vir Naval Hill | 160 Sadsraadslid Dersley en die lûsern-debakel van 1932 | 163 Baanbreker Marie Visser: Eerse vroûesadsraadslid | 171 Prins George se besoek aan Bloemonein in 1934 | 177 ’n Waardige nûwe sandseen-sadsaal verrys in 1936 | 182 Ella Fischer en haar veelbesproke Arikaanse roman | 188 Die “Mev X”-hosaak van 1943 | 192 Hofmanplein – die middelpûn | 198