-
50
pages
-
Afrikaans
-
Ebooks
-
2023
Description
Riek en Niek neem deel aan die skool se talentkompetisie ... maar Nanja het 'n nare plan!
Die skool hou 'n talentkompetisie … en die wenner gaan op TV verskyn! Riek en Niek kan nie wag om deel te neem nie. Riek gaan sy HEEL BESTE skaatsplanktoertjies doen terwyl Niek almal SKATER van die lag gaan maak.
Maar Nanja gaan ook deelneem – en sy is vasbeslote om te wen. Daarom maak sy 'n NARE PLAN om seker te maak Riek en Niek staan nie 'n kans nie. Gaan hulle dit regkry om die beoordelaars te beïndruk … en vir Nanja 'n les te leer?
Hierdie snaakse storie vol seuns-avonture in die klaskamer sal jong lesers se verbeelding aangryp. 'n Moet-lees Afrikaanse kinderboek deur gewilde skrywer Jaco Jacobs, met oulike illustrasies deur Fanie Viljoen.
-
Publié par
-
Date de parution
05 juin 2023
-
EAN13
9781776252640
-
Langue
Afrikaans
-
Poids de l'ouvrage
1 Mo