-
46
pages
-
Afrikaans
-
Ebooks
-
2024
Description
Maak jou sitplekgordel vas vir ’n monster-avontuur!
Adriaan hou van karre. En motorfietse. En vliegtuie. Hoe groter en vinniger, hoe beter.
Op ’n dag ontdek hy en sy pa die wrak van ’n ou monsterbakkie in ’n stowwerige motorhuis.
Sy pa besluit om die monsterbakkie reg te maak … en dit is die begin van ’n maltrap-avontuur!
-
Publié par
-
Date de parution
05 février 2024
-
EAN13
9781776253630
-
Langue
Afrikaans
-
Poids de l'ouvrage
4 Mo