-
36
pages
-
Afrikaans
-
Ebooks
-
2024
Description
Toe Mohandas Gandhi op 'n dag van 'n trein afgegooi word, is dit die begin van 'n reis.
'n Reis om 'n einde te maak aan die onregverdige manier waarop party mense in Suid-Afrika behandel word. 'n Reis om mense te leer dat jy nie geweld hoef te gebruik om die wêreld te verander nie. 'n Reis om die wêreld 'n beter plek te maak. 'n Lang reis wat begin met een klein woordjie: Nee.
In hierdie boek maak jong lesers op 'n boeiende, toeganklike wyse kennis met een van Suid-Afrika - en die wêreld - se grootste en dapperste helde, die groot gees Gandhi.
-
Publié par
-
Date de parution
16 mars 2024
-
EAN13
9781776253739
-
Langue
Afrikaans
-
Poids de l'ouvrage
12 Mo