Grade 6 Afrikaans: Begrip & Taalwerkboek - Die Weer
11 pages
English

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris

Grade 6 Afrikaans: Begrip & Taalwerkboek - Die Weer , livre ebook

-

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus
11 pages
English
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus

Description

A comprehension and language in context workbook with a weather theme.

Sujets

Informations

Publié par
Date de parution 01 janvier 2022
Nombre de lectures 0
Langue English

Informations légales : prix de location à la page 0,0750€. Cette information est donnée uniquement à titre indicatif conformément à la législation en vigueur.

Extrait

st Afrikaans 1 Add Language Begrip en Taal: Die Weer
Grade 6
Afdeling A: Begrip en Visuele Begrip  Lees die volgende artikel en beantwoord dan die vrae wat volg: Sê Totsiens vir Matige Weer 23 Januarie 2017 (https://maroelamedia.co.za/2017/01/23/) Vreemde weerverskynsels soos vloede, droogtes en orkane is ‘n gevolg van veranderinge in die klimaat. Wetenskaplikes dink nou dat die veranderinge in die klimaat ook matige weer gaan beïnvloed. ʼnStudiewat deur navorsers aan die Princeton-Universiteit in die VSA gedoen is, dui daarop dat dié verandering binne die volgende honderd jaar gaan plaasvind. Temperature tussen 17en 20 word as matige weer gesien.Waar daar byvoorbeeld 89 matige dae in ‘n gewone jaar is, sal dit in 2100 afneem tot 78 matige dae. Volgens die navorsers gaan die verandering binne die volgende 20 jaar op sy vinnigste plaasvind. Volgens die studie vind dié verandering plaas as gevolg van kweekhuisgasse. Hierdie verandering hou gevolge vir vervoer, konstruksie en landbou in. Verskillende dele van die wêreld sal verskillend geraak word. Streke soos Europa en Brittanje, waar lae temperature algemeen is, sal méér matige dae ervaar. Verandering in die aantal matige dae per jaar Minder matige dae Meer matige dae Grafika: NOAA/Princeton Universiteit
1
  • Univers Univers
  • Ebooks Ebooks
  • Livres audio Livres audio
  • Presse Presse
  • Podcasts Podcasts
  • BD BD
  • Documents Documents