Grade 6 Afrikaans Begrip: Springbokke
8 pages
English

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris

Grade 6 Afrikaans Begrip: Springbokke , livre ebook

-

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus
8 pages
English
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus

Description

A comprehension test about the Springbok Rugby Team.

Sujets

Informations

Publié par
Date de parution 01 janvier 2022
Nombre de lectures 0
Langue English

Informations légales : prix de location à la page 0,0750€. Cette information est donnée uniquement à titre indicatif conformément à la législation en vigueur.

Extrait

st Afrikaans 1 Add Language
Afdeling A: Begrip
Die Springbokke
Grade6
Lees die volgende artikel oor die Springbokke en beantwoord dan die vrae wat volg:
Die Springbokke se laaste internasionale wedstryd was die eindstryd van die 2019 Wêreldbeker Rugbytoernooi teen Engeland in Japan. Die Bokke het die wedstryd met 32 – 12 gewen om die Webb Ellis-troefee vir die derde keer in die geskiedenis omhoog te hou. Sedertdien het die wêreldwye COVID-19 pandemie die sportkalender deurmekaar gekrap en die Suid-Afrikaners het nie ‘n enkele toets in 2020 gespeel nie. Die Suid-Afrikaners het vroeër ook besluit om nie hul Rugbykampioenskap-titel te verdedig nie en het hulle aan die reeks teen Nieu-Seeland, Australië en Argentinië onttrek. Die COVID-19 pandemie en kommer dat spelers ernstig siek sal word, het dit volgens SA Rugby (SARU) onmoontlik gemaak om aan die toernooi deel te neem. Maar volgens die jongste rugbyranglys, is die Springbokke steeds die beste span ter wêreld. Engeland is tweede, gevolg deur Nieu-Seeland. https://maroelamedia.co.za/sportnuus/rugby/bokke-pronk-bo-aan-lys-ondanks-droe-jaar/ Woordeskat(Vocabulary) internasionaleinternationaleindstrydfinal troefeetrophysedertdiensince then sportkalendersports calendarverdedigdefend kommerconcern/worryrugbyranglysrugby rankings
1
  • Univers Univers
  • Ebooks Ebooks
  • Livres audio Livres audio
  • Presse Presse
  • Podcasts Podcasts
  • BD BD
  • Documents Documents